Modulekode | DRA 851 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Van die kandidaat word verwag om vollengte eenpersoonsproduksie aan te bied. Die kandidaat mag self die toneelstuk skryf, of dit mag in opdrag deur ander persoon geskryf word, of dit mag bestaande teks wees. Die program mag ook as spraakprogram beskou word. |
Modulekrediete | 90.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App